Ons Visie

Om effektiewe en kwaliteit bystand aan leerders in alle vakgebied en graadvlakke te bied en sodoende die leerders se selfvertroue op te bou.

Registreer vandag

Ons Missie

Om leerders gerieflike toegang te bied tot bekwame en bemoeide tutors - in persoon of virtueel.

Ons staan leerders met erns en doelgerigtheid by in alle vakgebiede van Graad R tot Graad 12 deur die aanbieding van individuele- en klein groep klasse. 

Registreer vandag
image1

Ons Geskiedenis

Wat begin het as dringende nood vir ekstra inkomste en leerders wat vashaak in Wiskunde, het ontaard in ’n ‘tutoring’ akademie wat leerders op hulle individuele nood bedien. In 2021 was ek (WB Botha) werksaam as assistent onderwyser by Laerskool Monumentpark. Juffrou Marlene Haarhoff, my mentor en vakhoof, het van my nood geweet en ook van die gaping wat daar was wat leerders ervaar het ten opsigte van Wiskunde. Sy het die potensiaal raakgesien en my aangemoedig om myself beskikbaar te maak om hierdie leerders by te staan. Paar jaar later staan ons nou bekend as ’n gevestigde maatskappy waar die leerders se nood ons hoogste prioriteit is.

image2

Met 'n groep toegewyde tutors kan mens ver kom.

Registreer vandag om 'n verskil in jou kind se akademiese toekoms te maak.

Registreer vandag

populêre Vakke

Ons bied alle vakgebiede aan vanaf Graad R tot Graad 12.

image10
Wetenskappe

Fisiese wetenskap

Biologie

Sosiale Wetenskappe

image12
Wiskunde

Wiskunde

Wiskunde Geletterdheid

Alfa Wiskunde

image011
Besigheidstudies

Ekonomie

Rekeningkunde

Besigheidstudies

image8
Tale

Afrikaans Eerste Taal

English FAL

English Home Language

Registreer vandag

Getuies